sofTUBE
sofTUBE
  • 1 504
  • 4 946 280
Teel aan soos vlieë | Willem van Wyk
Die man se rol in die gesin is van kardinale belang. Dis juis waarom die vyand hom wil verwyder uit die rol uit, wat God hom voor geskep het.
#man #gesin #huwelik#willemvanwyk #schooloffire #softube #kruiskyk
Musie: www.purple-planet.com
Переглядів: 1 971

Відео

Skaapkop & Pap | Rooies Strauss | Pap & Gospel
Переглядів 8092 години тому
Krokodil-produkte, pap en skaapkop. Dis van die onderwerpe wanneer Rooies en Maritza vandag gesels. #krokodil #leefstyl #tanienleather #skaapkop #schooloffire #rooiesstrauss #softube #kruiskyk Musiek: www.purple-planet.com
Hoekom stoot jy jou probleme rond? | Francois Badenhorst
Переглядів 2594 години тому
Terwyl hulle sukkel om 'n trekker aan die brand te stoot, deel Francois 'n kosbare waarheid met ons. #trekker #starter #francois #restorasiestasie #probleme #schooloffire #softube Musiek: www.purple-planet.com
Burn the blasphemous Olympic symbols! | Rooies Strauss
Переглядів 3,5 тис.4 години тому
Sign our petition against this offensive act. chng.it/L7CjyXNzxc Christians need to stand up for what they believe in. Why do we allow the world to mock the Creator of Heaven and Earth? #olympics #lastsupper #openingceremony #paris2024 #rooiesstrauss #schooloffire #softube Music: www.purple-planet.com
The prostitute's house | Hans Blunk
Переглядів 1757 годин тому
Hans Blunk shares a powerful Word. Your past does not decide your future if you choose to let God into your life. #past #decisions #mistakes #hansblunk #schooloffire #softube Music: www.purple-planet.com
Erf jy uit satan se testament? | Rooies Strauss
Переглядів 3,4 тис.9 годин тому
Dis in jou eie hande of jy uit Christus of die satan se testament uit erfgenaam is. #testament #erf #satan #rooiesstrauss #schooloffire #softube Musiek: www.purple-planet.com
Here, ek kan nie | Renchia Rhyn | Getuie Tyd
Переглядів 25814 годин тому
Ons het al almal so gevoel. Dinge wou net nie vir Renchia uitwerk nie. Sy was op breekpunt. Hoekom was dinge so moeilik, sy werk dan vir God? #breekpunt #opgee #uitverkies #moeilik #miracle #wonderwerk #kruiskyk Musiek: www.purple-planet.com
Dis okay om soms nie okay te wees nie | Naps de Beer
Переглядів 61216 годин тому
Ons is net menslik, maar God is daar met 'n oplossing vir elke probleem. #hartseer #probleme #boerseun #napsdebeer #schooloffire #softube #kruiskyk Musiek: www.purple-planet.com
Russiese Tee | Rooies en Andrus Strauss | Pap en Gospel
Переглядів 43119 годин тому
Rooies en Andrus gesels oor die nood aan sendelinge en maak 'n tee wat hulle in Ukraine leer drink het. #nood #tee #russies #gevaar #andrusstrauss #schooloffire #kruiskyk #rooiesstrauss Musiek: www.purple-planet.com
God se prentjie van jou | Francois Badenhorst
Переглядів 18621 годину тому
Sluit aan by Francois vir 'n bemoedigende boodskap. #hoop #aanbid #gebed #schooloffire #softube #restorasiestasie Musiek: www.purple-planet.com
15 Bible verses when feeling down
Переглядів 183День тому
God is there for you, He has a plan and He has hope for you. #down #hope #inspire #motivate #schooloffire #softube Music: www.purple-planet.com
Dit gaan nie oor show of oor my of jou nie | Rooies Strauss
Переглядів 780День тому
Prioriteite is noodsaaklik. God se opdrag en gehoorsaamheid aan Hom moet die hoogste prioriteit vir elke Christen wees. #prioriteite #gehoorsaamheid #blessing #selfsug #lieg #schooloffire #softube #rooiesstrauss www.rooies.org Musiek: www.purple-planet.com
Hoekom geloof en politiek meng | Rooies Strauss
Переглядів 408День тому
Hoekom op dees aarde sal Godsmanne en -vroue in die skelm, korrupte wêreld van politiek wil betrokke raak? #korrupsie #misdaad #GNU #rooiesstrauss #hope4sa #schooloffire #softube #kruiskyk www.rooies.org Musiek: www.purple-planet.com
God kan! | Nika en Henrico | GetuieTyd
Переглядів 279День тому
Nika en Henrico deel hul hart met u, hoe God situasies kan verander wat hopeloos lyk. GOD KAN! #amen #getuig #getuietyd #schooloffire #softube #kruiskyk Musiek: www.purple-planet.com
Ek het God in my Gym ontmoet | Johan Els
Переглядів 84314 днів тому
Wanneer jy God waarlik ontmoet, verander jy. Wanneer jy God toelaat, praat Hy deur jou en verander jou omgewing. #gym #bekeer #johanels #schooloffire #softube #kruiskyk Musiek: www.purple-planet.com
Camo Vetderms | Pap en Gospel | Rooies Strauss
Переглядів 48514 днів тому
Camo Vetderms | Pap en Gospel | Rooies Strauss
Laat jou laste afsak | Francois Badenhorst
Переглядів 15414 днів тому
Laat jou laste afsak | Francois Badenhorst
Then God revived the dead boy | Hans Blunk
Переглядів 38214 днів тому
Then God revived the dead boy | Hans Blunk
Strategiese hoofpyne | Rooies Strauss
Переглядів 1,1 тис.14 днів тому
Strategiese hoofpyne | Rooies Strauss
Open vir jou werkers | Rooies Strauss | Pap en Gospel
Переглядів 28914 днів тому
Open vir jou werkers | Rooies Strauss | Pap en Gospel
I was gay for 11 years | Ray Charles Dazel | Getuie Tyd
Переглядів 52014 днів тому
I was gay for 11 years | Ray Charles Dazel | Getuie Tyd
Watse voorbeeld is ek? | Steven Chandler
Переглядів 19621 день тому
Watse voorbeeld is ek? | Steven Chandler
Duiweluitdrywing | Rooies Strauss | Kruiskyk classic
Переглядів 65421 день тому
Duiweluitdrywing | Rooies Strauss | Kruiskyk classic
Wat sou jy kies? | Francois Badenhorst | Restorasie Stasie
Переглядів 24121 день тому
Wat sou jy kies? | Francois Badenhorst | Restorasie Stasie
Thrown in an African prison | Hans Blunk
Переглядів 18621 день тому
Thrown in an African prison | Hans Blunk
Hoekom doop? | Rooies Strauss
Переглядів 87821 день тому
Hoekom doop? | Rooies Strauss
Wil jy nie 'n verskil maak nie? / Rooies Strauss / Pap en Gospel
Переглядів 53421 день тому
Wil jy nie 'n verskil maak nie? / Rooies Strauss / Pap en Gospel
God se planne was beter as my eie/ Renchia Rhyn / Getuie Tyd
Переглядів 32421 день тому
God se planne was beter as my eie/ Renchia Rhyn / Getuie Tyd
Spring die versoeking plat | Elzeth Adriaanse
Переглядів 51328 днів тому
Spring die versoeking plat | Elzeth Adriaanse
'n Nuwe plan 2 van 2 / Rooies Strauss
Переглядів 47128 днів тому
'n Nuwe plan 2 van 2 / Rooies Strauss

КОМЕНТАРІ

  • @user-yk4ky2sf4t
    @user-yk4ky2sf4t Годину тому

    Ja hulle maak kinders want hulle kry toelaag vir elke kind. Kinders maak is baie lonend vir sekere mense.

  • @berthamahood9945
    @berthamahood9945 Годину тому

    Halleluya to Jesus our God!!

  • @derekbotha9405
    @derekbotha9405 2 години тому

    Absoluut die waarheid want hulle huise is gebou op sand en nie op die rots Jesus Christus (Yeshua) soos geskrywe in Matheus hoofstuk 7. Verder weier hulle om God se gebooie te gehoorsaam soos geskrywe in Exodus hoofstuk 20 herhaal in Exodus hoofstuk 34 en Sy nuwe gebod in 1 Korintiërs hoofstuk 13! Die adder geslag van die tyd waarin ons leef want hulle aanbid godsdiens en nie die Lewende God Elohim nie maar voorvaderlike geeste!!!👍

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 2 години тому

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 15 годин тому

    Soos wat sondigheid aangaan gaan daar ook meer en meer rebellie teen die skeppingsorde wees.

  • @shirleywoolley3206
    @shirleywoolley3206 17 годин тому

    Praise God!!

  • @elsamouton634
    @elsamouton634 17 годин тому

    Ek het ook n demoon.. Bid asb vir my.. Elsa.

  • @Jcj907
    @Jcj907 День тому

    ❤❤❤JESUS is GOD ❤❤❤ amen

  • @Berend9701
    @Berend9701 День тому

    Hier by ons in Bethlehem noem ons skaapkop Vrystaat Kreef

  • @TrinityGOD24
    @TrinityGOD24 День тому

    Is hierdie nou ñ christelike boodskap of ñ politieke boodskap? Kan julle nie daai hope4sa hempies by die huis los wanneer julle ñ church service het?

  • @user-nq2tv7nc2m
    @user-nq2tv7nc2m День тому

    I,ts Demonic....praise God for keeping the banner of JESUS high

  • @slamisone5304
    @slamisone5304 День тому

    God bless you Mr Strauss

  • @annetjieenslin5898
    @annetjieenslin5898 День тому

    DANKIE ROOIES JY HET SO BAIE SIELSKOS VAN ONSE VADER JESUS SE WOORD. JESUS SEEN S.A EN VOLKE

  • @georginapaul9672
    @georginapaul9672 День тому

    Call it what is was, Satanic. Let good cause out of it - strong prayer for the billions of lost souls, worldwide!

  • @marieroos7659
    @marieroos7659 День тому

    Dankie Rooies dat jy opstaan vir Jesus..God seen di werke van jou hande en mag jy van krag tot krag gaan..

  • @annetjieenslin5898
    @annetjieenslin5898 2 дні тому

    PRYS JESUS DANKIE ROOIES EK SING SO LEKKER SAAM . GOD SEENINGE OOR JOU EN AL JOU GELIEFDES AMEN AMEN

  • @veronicanaude1269
    @veronicanaude1269 2 дні тому

    DANKIE PAST. ROOIES DAT JY MY KOTAK EK PRAAT GRAAG MET JOU.VERONICA

  • @slamisone5304
    @slamisone5304 2 дні тому

    ❤ I love this , he is the Way , the Truth and the life

  • @jonathanprince2667
    @jonathanprince2667 2 дні тому

    Ukraine, usa se proxy teen Rusland? "Natsies" die oorlog wat in 2014 al begin het. Hoeveel civilians het daai judas iskariot en sy natsies al dood gemaak? Usa se persisente is clowns, maar jy kan dit seker nie sien nie

  • @jonathanprince2667
    @jonathanprince2667 2 дні тому

    Rooies jy het n Vader Vader God sê noem My Vader Wanneer ons bid, sê ons onse Vader Ons gaan verander hoe ons dink en waaraan ons kies hoe en wat om te dink, God het iets goed gesê, seën ander. Hoekom? Want jy bring n seën oor jouself

  • @brendanyoung2021
    @brendanyoung2021 2 дні тому

    Baie dankie!

  • @user-jx7dz4ft1g
    @user-jx7dz4ft1g 2 дні тому

    AMEN.JESUS VERANDER NOOIT.!!!

  • @adrievanwyk9066
    @adrievanwyk9066 2 дні тому

    Prys Jesus Christus Hallelujah Amen en Amen 🙏

  • @yulandimahon9555
    @yulandimahon9555 2 дні тому

    What a day that will be when my Jesus I shall see, HALELUJA

  • @yulandimahon9555
    @yulandimahon9555 2 дні тому

    Thank you Jesus for Your blood, the blood of Jesus has power! Amen

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 2 дні тому

    Stop giving that BS any further life. It was designed to get that type of response.

  • @urnushuman9499
    @urnushuman9499 2 дні тому

    Baie dankie Rooies vir die preek. Want dis wat dir mens se grootste downfall is😢

  • @louisboshoff9701
    @louisboshoff9701 3 дні тому

    As jy die wêreld se dinge navolg, JA

  • @leaventer6626
    @leaventer6626 3 дні тому

    Prys on Here !

  • @elizebrown7786
    @elizebrown7786 3 дні тому

    Amen. 🙏 Seenwense Vir jou bediening.

  • @bernardharmse-kaalvoetdominee

    Oppas vir mense wat oor Satan Preek..dis reklame vir Satan..ROOIES..SATAN IS OORWIN..DIE PROBLEEM IS NIE SATAN NIE..MAAR N TEKORT AAN DIE SIN(MIND OF CHRIST) VAN CHRISTUS.Mense wat Satan Preek..ken nie n persoonlike verhouding met en in Christus nie. Paulus praat nie van Satan bewustheid nie..maar Christus bewustheid..en n groei in die kennis van Christus ..nie n kennis van Sataniese bewustheid nie..

  • @ewaldkruger2874
    @ewaldkruger2874 3 дні тому

    🤣🤣🤣

  • @samambraal8208
    @samambraal8208 3 дні тому

    Kragdadige getuie, daars lewe in die getuie, God seen jou Okie.

  • @user-lk1rp1un6p
    @user-lk1rp1un6p 4 дні тому

    Dankie oom rooise jy die waarheid praat! Ek laaik dit!!! Ons moet in Oorwinning lewe! In Jesus Christus! Amen🙌

  • @chrisels7418
    @chrisels7418 4 дні тому

    Jy praat so waar,baie dankie 🙏

  • @user-hb9mr3du1m
    @user-hb9mr3du1m 4 дні тому

    This is the rooi we've come to admire and love where have you been this past year

    • @maakditndubbel7454
      @maakditndubbel7454 3 дні тому

      He claimed that God instructed him, in a dream, to get involved in politics. He further proclaimed that he will become the minister of police, very much along the same lines of all the blind people he claims to have healed and the person he claims to have woken from the dead. It all came to nothing and the whole family is back at selling maize, with egg on their faces, that's where he's been.

  • @LeonieGrove-mo7ht
    @LeonieGrove-mo7ht 4 дні тому

    Dankie vir n mooi getuienis.

  • @techiq7389
    @techiq7389 5 днів тому

    Ja valsheid, en maak of jy krag het om mense te laat val roep n lekker temperatuur verskil na die dood. Dis bietjie warm daai kant. Pasop

  • @maakditndubbel7454
    @maakditndubbel7454 5 днів тому

    Is julle nou klaar met die politiek? Dis nou pap en siele en resepte. Hoekom ry julle nie met die bussie na die hospitale en skole vir blindes toe nie?

  • @hildrethtruter4234
    @hildrethtruter4234 5 днів тому

    Amen, prys die Here

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 5 днів тому

    Amen amen

  • @easybestdeal1214
    @easybestdeal1214 7 днів тому

    Wow AwesOme 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙇🏻‍♂️

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 7 днів тому

    "Moenie Godsdiens/Geloof en Politiek meng nie"... het sy rede as gesegde. Dis egter daaroor dat dikwels Godsdiens misbruik word om 'n politieke party te bevoorder. Of kerke probeer politieke invloed te kry om hulle hande op ander mense se geld/hulpbronne te kry. Die geloofwaardigheid van die Evangelie ly deur dit. Daar is natuurlik 'n verstandhouding tussen dit. Politiek hanteer die fisieke bestaan, terwyl geloof die geestlike bestaan hanteer. En dis maar die eerste Adam teenoor die laaste Adam, Jesus Christus, wat daar afgebaken is. Die staat/politeia/owerheid het maar sy rol en funksie... Die bediening van die evangelie is egter iets anderste. Die Probleem is egter dat nadat ordentlike mense uit 'die politiek' ontrek het. Oneerlike karakters meer en meer veld daar gewen het.

  • @louisfourie2346
    @louisfourie2346 7 днів тому

    Halleluja amen

  • @mariazwarts20
    @mariazwarts20 8 днів тому

    AMEN DANKIE.ONSE JESUS🙏👐🏻✋💕💓💗💞❤

  • @nicouys8407
    @nicouys8407 8 днів тому

    Ook wil ek net byvoeg, Rooie ek like jou, jyis nie bang om die waarheid te praat en te verkondig nie.

  • @nicouys8407
    @nicouys8407 8 днів тому

    Prys die Here wat my 37 jaar gelede verlos het van sigarette, en 8 jaar gelede is ek verlos van alkohol, dit is die God en Vader wat ons aanbid.

  • @wayneseanhendrikse141
    @wayneseanhendrikse141 9 днів тому

    AMEN! TRUTH! We wrestle not against flesh and blood.......Ephesians 6:12......no wonder!!! Know what you are up against! We are not unaware as to his schemes/maneuvers or ignorant of his devices in order that Satan may not outwit us....2 Corinthians 2:11...

  • @nicouys8407
    @nicouys8407 9 днів тому

    Amen

  • @nicouys8407
    @nicouys8407 9 днів тому

    Hierdie Bella wet is uit die HEL uit, dit gaan almal wit,swart, bruin en Indier mense benadeel so ook die segenskap van die ouers.